Details for this torrent 


Laurika Rauch - Treffers vir klavier en kitaar [ PDF / Sheet Mus
Type:
Other > E-books
Files:
1
Size:
18.77 MB

Texted language(s):
English, Dutch
Tag(s):
Laurika Rauch Treffers klavier piano kitaar guitar PDF Sheet Music bladmusiek chords afrikaans

Uploaded:
Aug 4, 2013
By:
ld13base



Treffers vir Klavier en Kitaar is the latest Songbook release of Laurika Rauch. The book contains 17 of Laurika's most popular songs and are beautifully arranged for either guitar or piano accompaniment.

===

Laurika Rauch: As kind het ek baie ure voor die klavier met klassieke stukke deurgebring. Na ΓÇÿn lang oefensessie het ek dikwels gehou daarvan om ΓÇÿn ligte musiekboek nader te trek en dan te sit en speel en sing uit so ΓÇÿn boek ΓÇô sommer vir die lekker. Laurika Rauch - Treffers vir Klavier en Kitaar is gebore uit hierdie herinnering. Ek en my vennoot en vriendin, Marlene Serfontein, het die oorspronklike boek in 1999 uitgegee. Die bladmusiek wat jy nou sommer kan aflaai, bestaan uit 17 van die trefferliedjies wat ook op my CD: Laurika Rauch: 19 Treffers van 21 jaar gehoor kan word. Dit is vir klavier en kitaar deur Peter McLea vir ΓÇÿn middelregisterstem verwerk.

===

Laurika Rauch: I spent many hours practicing my classical piano pieces as a child. I used to really enjoy playing and singing some light music after a long practice session. Laurika Rauch - Treffers vir Klavier en Kitaar was born from this memory. Marlene Serfontein, my dear friend and partner in ΓÇÿLaurika Rauch BoekeΓÇÖ and I, originally published the music book in 1999. The sheet music that you can now download, represents 17 of the hit songs that can be heard on my CD: Laurika Rauch: 19 Treffers van 21 jaar. The songs were arranged for piano and guitar by Peter McLea.

===

Laurika-Rauch-Treffers-vir-klavier-en-kitaar.pdf Liedjies/Songs:

1. Op Blouberg se strand
2. Toemaar die donker man
3. Jy is te dierbaar
4. Stille waters
5. Die Nostalgie
6. Vergeet on my te vergeet/ Onthou om te onthou
7. Vir 'n Pepermossie (Voortaan sal ek winterskemer vleilangs loop)
8. Blou
9. O so sentimenteel
10. Kinders van die wind
11. Neanderdalman
12. Kyk hoe glinster die maan
13. Stuur groete aan Mannetjies Roux
14. Lisa se klavier
15. Die gang
16. Ek het 'n huisie by die see
17. Hot Gates